118.Mense van Montagu: Pieter Fouché
MAKER VAN Staproetes
Verskyn in die Montagu Mail: Mei ’04
Pieter in sy stapklere 18 jaar gelede
Pieter Fouché is vandag 72 en woon in Kloofstraat. Tot 1983 het hy geboer op die plaas Rietrivier. In daardie jaar het hy verkoop en dorp toe getrek. Hier het hy die kleinhoewe gekoop omgrens deur Bergstraat, Kloofstraat en die grondpad, Middelstraat, wat oorkant die karavaanpark verby loop tot by Kloofstraat. Mettertyd het hy dele van die grond afverkoop, maar hy woon nog steeds op ‘n gedeelte van die oorspronklike hoewe.
Pieter was ‘n ywerige stapper en hy het gou-gou in die Bergreservaatkomitee saam met Cecily van Niekerk en andere gedien. In daardie stadium was daar al jare lank oor wandelpaaie in die Montagu-omgewing gepraat. In 1986 het die regering geld bewillig vir projekte om werklose mense in diens te neem en munisipaliteite kon om fondse aansoek doen. Montagu se munisipaliteit het fondse bekom en daar kon toe ‘n begin met die wandelroetes gemaak word. Die groot dryfvere agter die bou van die wandelpaaie was Pieter Fouché en Solmns van Niekerk.
Foto: Willie Long
Die destydse natuurbewaarder van die munisipaliteit, Ron Johnstone-Robertson, sou oor die maak van die paadjies toesig hou, terwyl Theuns Koen, area-bestuurder van Kaapse Natuurbewaring op Robertson, ook betrek is. Pieter Fouche het die taak gehad om die paadjies uit te merk. Koen, Johnstone-Robertson, sommige van die raadslede en die stadsklerk het saamgestap om te gaan kyk hoe die werk vorder. Uiteindelik het raadslid Johnny Verreyne voorgestel dat Pieter dit self moet doen, en tien werkers is bewillig om hom te help.
Die uitmerk en skoonkap van die Bloupunt-roete van 15.6 km het 43 werksdae geneem. Vrydae is gewoonlik nie aan die paadjies gewerk nie, en het die werkers ander take verrig, soos om rommel te verwyder en aan die berghut bokant Eyssenhuis te werk. Die afstande is met ‘n meetwiel afgemeet en kilometermerke op klippe aangebring.
Ná die Bloupunt-staproete het die Cogmanskloof-roete van 12.1 km aan die beurt gekom. Dit is in 32 werksdae voltooi. Pieter en sy span was ook behulpsaam met die bou van die Klipspringerhut van klip wat vandag steeds deur stappers gebruik word. Pieter het self die bouplanne vir die hut geteken.
Die Klipspringerhut
Foto: Wikiloc
‘n Derde taak wat die span gehad het, was om die paadjie deur Badskloof- Lovers’ Walk oop te kap en begaanbaar te maak.
Die wandelroetes is op 19 September 1986 ampteiik deur die Burgermeester, mnr. Kenneth Knipe, by die braaiplek net agter Eyssenhuis geopen toe mev Helene Knipe ‘n lint daar geknip het.
Bloupunt se kruin is ongeveer 1200 meter bo seespieel, sowat 1000 meter hoer as die
dorp. By die kruin wag daar ‘n pragtige uitsig op klimmers: nie net Montagu nie, maar ook Ashton, Bonnievale, McGregor en Robertson kan daarvandaan gesien word. En op ‘n helder dag kan ‘n mens selfs die bekende Towerkop by Ladysmith sien. Op die kruin het Pieter-hulle ‘n ronde vlekvrye staalplaat, geskenk deur Consani’s, in die vorm van ‘n sonwyser aangebring wat die rigting na die omgewende dorpe aantoon. Die klim na die kruin en weer tot onder neem enigiets van ses tot nege uur, afhangende van die klimmer se fiksheid.
Die Sonwyser
Picture: ShowMe South Africa
Ter ere van die baanbreken, Pieter Fouché, is ‘n koppie op die pad terug van Bloupunt af Fouchéskop genoem. Die naam staan vandag nog op ‘n keramiekteel teen ‘n klip daar geskrywe.
Die wandelroetes is een van Montagu se belangrikste toerismebates, en almal in die toeristebedryf is aan Pieter Fouche en sy span werkers en aan die munisipaliteit van destyds dank verskuldig vir hulie versiendheid en vir die baanbrekerswerk wat hulle gedoen het.
Written by Mike Lundy in his column Talking Walking
which appeared in the Argus (unknown date)
Picture: Go! Magazine SA
You’ve just finished a long day’s walk. You’ve had a hot shower in the mountains and you are sitting on the veranda of a stone hut.
The hut nestles in a tight and deep kloof, with cliffs towering all around. An awesome sight in the fading light of the evening. Classical music plays just a little more than background, so that an echo follows it from the surrounding cliffs. In your hand is the very finest malt whisky that money can buy. Neat with a block of ice.
This is heaven.
I am neither a lover of classical music nor malt whisky. But that’s what you do in heaven. I know. I’ve done it.
The Klipspringer Hut on the Montagu Trail will give you this taste of paradise. Not to mention the flush toilets. In the mountains that’s real luxury. Beats the hell out of a long drop, where it just doesn’t seem to go away afterwards
Strenuous
The Montagu Trail is a delightful weekend hike that is really two one-day trails which both start and end at the same spot, forming a distorted figure of eight, with the Klipspringer Hut in the middle. Flowers and bird life abound on both days.
The longer and more strenuous of the two is Bloupunt, so perhaps a good idea is to do that first, on the Saturday after a Friday night’s sleep-over. The Bloupunt section
offers a constantly changing panorama on the way to the top of the highest peak in the area. From this point you can see no less than five towns in the area. (Montagu, Ashton, Bonnievale, McGregor and Robertson )
After your first day’s walk, when you have tired of the classical music and malt whisky, and darkness has settled heavily on the kloof, it is not an evil thought to bear in mind that the hot springs and ladies bar at the Avalon Springs Hotel are a mere 15-minute walk, plus five-minute drive, away. Just a thought……………………… Not for the purist mind you.
They’re probably going to throw me out of the Montagu Club now.
The Cogmanskloof on day two is a cakewalk by comparison. Only 4½ hours, which gives you (a) plenty of time to recover from the wheels coming off at the Avalon Springs (it’s the hot water that does it) and (b) enough time to get home again to start hyperventilating about Monday.
History
The Cogmanskloof section reaches a height of less than half that of Bloupunt, but still offers a beautiful view of Montagu and the surrounding cliff faces. The first two
kilometres are tough, but the remaining 10 km are easy-going
Apart from fynbos, the area also reeks of history. The Anglo-Boer War was very much a reality here, as witnessed by a nearby 1899 fortification. The name Cogmanskloof does not honour a Boer hero as one might expect, but rather unexpectedly takes its Anglicised name from the Khoihoi (Hottentot) tribe of Koekemans.
Once on the downward slope of Cogmanskloof, you’ll have time to notice the cliffs on the far side of Droogekloof, as if they had been painted bright yellow over vast areas by graffiti vandals. But fear not. The mass graffiti is the work of Mother Nature. Seldom are you likely to see such an incredible amount of yellow lichen concentrated in one area
Contributions: Irma Jordaan