Montagu Stories
156.Deel Drie van Vier: Skool en Gemeenskap(tot 1966)
Saamgestel deur Ina van Wyk (née De Jager), met kosbare bydraes van haar span mede-Rietvleiers.April 2026 Foto van die skool, soos dit in ons jare gelyk het: met die reservoir langsaan waarin daar op ‘n dag ‘n dooie rot- of spreeugeraamte in ons drinkwater was; die groot ou boom daaragter waar ons so lekker met…
Read More156.Deel Twee van Vier: Rietvlei 1 Se Plaaswinkel En Sy Mense
Saamgestel deur Ina van Wyk (née De Jager), met kosbare bydraes van haar span mede-Rietvleiers.April 2026 MY HERINNERINGE AAN RIETVLEI SE WINKEL EN SLAGHUIS Geskryf deur Danro Swanepoel Die herinneringe wat hierin beskryf word, kom uit die jare tussen die vroeë 1940’s tot in die laat 1960’s. Ek is in 1949 gebore en daarom is…
Read More156.Deel Een van Vier: Rietvlei No.1
Saamgestel deur Ina van Wyk (née De Jager), met kosbare bydraes van haar span mede-Rietvleiers.April 2026 Rudi. Allmayer: ‘n Geskiedenisverhaal op sy beste soos vertel deur die gemeenskap wat daar gewoon het A. INLEIDING Langs die pragtige Langeberge, met hul diep klowe, voue en wisselende kleure, lê ’n besondere omgewing wat vir ons almal wat…
Read More155.My Geboorde !kwe Klip
The English version follows after the Afrikaans version Saamgestel en in Afrikaans vertaal deur Gerald Batt Hierbo is ‘n foto van so ‘n geboorde klip in my besit My !kwe Boesmanklip Vir geslagte lank praat mense in Suid-Afrika van sogenaamde “Boesmanklippe” – die afgeronde klippe met die netjies geboorde gate wat nog vandag op plase,…
Read MoreMontagu Stories General Snippet/ Montagu Stories Algemene Uittreksel
Montagu Stories strives to continually update stories already posted when new information/images are discovered. If the story has been changed in any way the beginning of the story is marked with either the word “Updated” with a date or “Opgedateer” with a date. Updated for English stories and Opgedateer for Afrikaans stories. Should you want…
Read More154.“Archie” die haarkapper
Saamgestel deur Gerald BattApril 2026 In die hartjie van Montagu in Du Toitstraat, het Archibald “Archie” Wallace Bernhardt oor baie jare sy stempel as mans haarkapper afgedruk. Sy naam en van was maar ‘n mondvol en die mense het sommer van ‘Arkie Barnard’ gepraat. Die eenvoudige haarkappersalon was meer as net ’n plek vir haresny…
Read More153.Montagu Sendingkerk
NEDERDUITSE GEREFORMEERDE SENDINGGEMEENTE MONTAGU Hierdie verhaal is ‘n versameling dokumente wat poog om ‘n beeld te gee van die geskiedenis van die NGK Sendingkerk in Langstraat, Montagu. Die kern van die verhaal kom uit ‘n kerkgedenkbrosjure geskryf deur Ds. J.W. Carstens (Die brosjure is in die Montagu Museum-argief gevind) . 1891 – 1970(Gedenkbrosjure) Hierdie gedenkbrosjure…
Read More152.Montagu Poskantoor
Opgedateer: 22/05/2026 Inleiding deur Gerald Batt Montagu was deel van die Kaapstad → Worcester → Montagu posroete en die eerste poskantoorgebou in Montagu was ’n Victorian‑styl gebou bekend as “Eerstepos” by 18 Kerkstraat. So ‘n posroete was ook Montagu → Robertson → Bonnievale → Worcester met ‘n begin datum van 1853 vir vervoer van plaaslike…
Read More151.(Part 3)The Pietersfontein Chronicles Part 3 of 3 (English)
The Afrikaans version is available on the link below https://montagumuseum.co.za/montagu-stories/pietersfontein-deel-3-van-3/ Part 3 covers Chapter 10 to 19(end) CHAPTER 10 How transport and farming equipment improved It’s probably because the roads were so bad and difficult at the beginning that farmers prior to 1900 only used the heavy bumper carts with eight draft animals, or traveled…
Read More151.(Part 2) The Pietersfontein Chronicles Part 2 of 3 (English)
The Afrikaans version of this story has already been posted. Please see Part 2 of story number 72 by using the link below https://montagumuseum.co.za/montagu-stories/pietersfontein-deel-2-van-3/ Covers Chapters 4 to 9 Pietersfontein Chronicles continued CHAPTER 4 Ostrich farming During this time the ostrich farming started playing an increasingly important role, but since alfalfa was still being cultivated…
Read More