86.Gimlag Stories : Flippie my tjend

Dankie aan Kobus van Dyk van die Koo vir die skets.
Van die skrywer, Francois Stemmet, wat in Montagu gebore was
KAMBRO my boek, is die produk van jare se luister.
Enige familie het stories en ons Afrikaners het oor die laaste klompie jare toegelaat dat ons stories verdwyn. Met elke geslag wat afsterf, raak ons stories minder. Die ryk skat raak kleiner en ek het gevoel ek wil my deel doen om dit op te teken.
97DieFlippie-my-tjendStorieDraft1