Montagu Stories General Snippet/ Montagu Stories Algemene Uittreksel
Montagu Stories strives to continually update stories already posted when new information/images are discovered. If the story has been changed in any way the beginning of the story is marked with either the word “Updated” with a date or “Opgedateer” with a date. Updated for English stories and Opgedateer for Afrikaans stories.
Should you want to see stories that have been updated visit the Montagu Stories website (https://montagumuseum.co.za/montagu-stories/) and type in either of the words in the website search engine and a list of updated stories appears.
Montagu Stories streef daarna om stories wat reeds geplaas is, voortdurend op te dateer wanneer nuwe inligting/beelde ontdek word. Indien die storie op enige manier verander is, word die begin van die storie gemerk met óf die woord “Updated” met ‘n datum óf “Opgedateer” met ‘n datum. Updated vir Engelse stories en Opgedateer vir Afrikaanse stories.
As jy stories wil sien wat opgedateer is, besoek die Montagu Stories-webwerf (https://montagumuseum.co.za/montagu-stories/) en tik een van die woorde in die webwerf se soekenjin in en ‘n lys van opgedateerde stories verskyn.
