25.“Montagu die klein stapdorp”

Opgedateer: 06/11/2024 Anelma Kriel – Oosthuizen boorling van Montagu tot skrywer van Reitz skryf oor haar kinderdae in Montagu… Jare laat 1940, 1950’s tot vroeë 1960’s Elke treë skets ‘n verhaal van waar ons was en waarheen ons mag gaan. Ons kyk terug en is dankbaar. Ek luister op Sondag, 15 November 2020, na … Continue reading 25.“Montagu die klein stapdorp”