51.Montaguer van die Jaar

Updated: 15/02/2026 Erkenning vir diens aan die dorp WISSELTROFFEE VIR DIE “MONTAGUER VAN DIE JAAR” WENNER Die Montagu Rapportryerskorps was meer as dertig jaar aktief op kulturele gebied op Montagu. Verskeie jaarlikse aktiwiteite is aangebied. Die Montaguer van die Jaar-toekenning was egter die glansgeleentheid van die jaar wat Montaguers op die kaart geplaas het. … Continue reading 51.Montaguer van die Jaar