107.The Father of the KWV

DR. C.W.H. KOHLER 1862 – 1952 Chairman of the K.W.V. :  1918 – 1952 Compiled by Irma Jordaan As the driving force behind the creation of the Ko-operatieve Wijnbouwers Vereniging van Zuid-Afrika, Beperkt (The Co-operative Wine Growers’ Association of SA, or KWV) in 1918, Charles W.H. Kohler can be regarded as the most important figure in the…

Read More

106.Montagu Coat of Arms

Updated 07/05/2024 This article started with a WhatsApp message from Montagu resident Avril Elkington to Montagu Stories: Do you by any chance have any information on the Montagu Coat of Arms outside the municipal building. A fundamental question in the history of Montagu but sadly at time of asking an answer was not readily available.…

Read More

105.KJV Koo, Distrik  Montagu 1953 – 1964

Die Koo Joernaal-storie het in 2022 begin. Mariette Le Roux het ‘n huldeblyk aan haar ouers (Joey en Adrie Burger) geskryf en toestemming is van haar gevra om haar artikel in ‘n storie genaamd Koo Intro (No 57) te gebruik. Die Koo Intro-verhaal is deel van die Montagu Stories-versameling en kan op die museumwebblad bekyk…

Read More

104.Limerieks uit ’n plattelandse dorp

Van die digbundel: Geniet, Genot, Genietinge © Kopiereg 2016 Geskryf deur Anelma Kriel-Oosthuizen November 2016 Foto: Maart 1993 Koos en Anelma Oosthuizen met Anelma se ma Mevrou C.J. Kriel Anelma(2024): Wanneer jy die stuk plaas of gebruik kan jy maar Montagu se naam byplaas en ook my naam. Jy kan selfs sê ek word 8…

Read More

103.Thomas Bain

THOMAS BAIN (1830-1893) : PIONEER ROADBUILDER (A talk presented to a joint meeting of APES,  SA Institute of Architects, SA Institute of Town & Regional Planners,  SA Institution of Civil Engineers, SA Institute of Land Surveyors, et al, at the Athenaeum, on the evening of 29th September 1993, being the centennial of Thomas Bain’s death)  INTRODUCTION…

Read More

102.The Spanish Flu in Montagu

Updated 05/03/2024 Emeritus Professor Howard Phillips is a graduate of the University of Cape Town and the University of London. He specializes in two areas, viz. the social history of medicine (especially epidemics and pandemics, medical education and hospitals) and the history of universities. Both fields feature prominently in what he has published and what…

Read More

101.Die Jordaans van Het Kruis

Deur Irma Jordaan Die Jordaanfamilie van Montagu is een van die oudste families in die Montagu- omgewing, waar die sesde en sewende geslag nog steeds boer in die Baden-en-Keisie distrikte.  Sedert ongeveer 1790 is hulle wortels diep ingegrawe in die geskiedenis en gemeenskap van Montagu. Paulus Jordaan was die eerste Jordaan wat hom hier in…

Read More

100.CBR – Scheme (English)

The CBR story is based on the prospectus published in 2006  100th Story My thanks to my WIFE, EMILE BADENHORST, CONTRIBUTORS and VISITORS to the Montagu Stories webpage. We would not have been able to celebrate our 100th story without your support. It was not difficult to decide which story should be posted to mark…

Read More

100.CBR – Scheme (Afrikaans)

Die CBR-verhaal is gebaseer op die prospektus wat in 2006 gepubliseer is 100ste Storie My dank aan my VROU, EMILE BADENHORST, IRMA JORDAAN, BYDRAERS en BESOEKERS aan die Montagu Stories-webblad. Ons sou nie ons 100ste storie kon vier sonder julle ondersteuning nie. Dit was nie moeilik om te besluit watter storie geplaas moet word om…

Read More

99.Die Kriel’s van Derdeheuwel

ONS FAMILIE NAME EN ʼn PAAR ANDER DINGE Erika Janse 2023 Ons Kriel familienaam was eers Grill wat verander is na Kriel, hier in die Kaap. Ons stamvader, Hermanus (Grill) Kriel gebore 1694 in Hesse Nassau Prussia, Duitsland, kom na die Kaap de Goede Hoop as ‘n soldaat. Die ouers van Hermanus was Johann Peter…

Read More

98.Die La Grange familie van Montagu

Introduction Francois de Kock thank you so much for bringing the story of Kosie La Grange to the attention of Montagu Stories by way of the insightful article written by Paul Fouche. This then lead to contact being made with van Zyl La Grange son of Kosie who compiled a magnificent tribute by way of…

Read More

Seasons Greetings 2023

We wish you Merry Christmas and a happy festive season. Ons wens u ‘n geseënde Kersfees en ‘n gelukkige feesseisoen toe. Dankie dat u Montagu-stories ondersteun. Thank you for supporting Montagu stories.

Read More

97.The Montagu Gold Mine

The Montagu Gold Mine joins the long list of interesting stories in the history of Montagu. Documentation and word of mouth stories about the mine have been collected over the years from various sources with each piece of information bringing with it a new insight.    During 2018 local Montagu resident Richard Knipe arranged for the…

Read More

96. A.W. Wegelin

PROFESSOR ARTHUR WILLEM WEGELIN Saamgestel deur Irma Jordaan uit inligting verkry vanuit die Montagu Argiewe Professor Arthur (Uitgespreek Artur) Willem Wegelin, ‘n Nederlander van geboorte was een van daardie mense wat vir ‘n tyd deel geword het van die Montagu gemeenskap en ongevraagd bydraes gemaak het op ‘n kulturele en intellektuele gebied.  Professor Wegelin en…

Read More

95.W.P. Theys

Uittreksel van: Die Geskiedenis van die onderwys in Montagu Die Vroegste Begin (Deur dr. J.E. Kellerman skoolhoof Montagu Hoërskool) SENDINGSKOLE OP DIE DORP Reeds aan die begin van 1859 is as gevolg van die ondernemingsgees van Michiel Roman (ʼn konstabel) is ʼn kleurlingskool met Willem Jager as onderwyser gestig. Van die kleurlinggemeenskap het Jager £3…

Read More